Jaarboeke

Besigheidsbestuur en bemarking 781


 
Modulekode AUD 781
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Die rol van die gehoorapparaat-akoestikus as bestuurder (beplanning, organisering, bestuur en beheer van). Bestuursfunksies van bemarking, finansiële bestuur en publieke skakeling. Praktiese toepassing van bestuursfunksies in die privaat praktyk.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences